Comment by Hannelize — March 13, 2015 @ 5:27 am
Melissa, jy het ‘n ongelooflike gawe! Nie alleen het jy ‘n warmte om jou nie, maar jy het mensekennis. Hierdie paar foto’s van Steve en Lizaan vang hul persoonlikhede en verhouding so pragtig vas. Dankie, my hart is vol dankbaarheid, want na alles verby is, is dit net die foto’s wat oorbly. Geniet jou talent met die wete dat jy baie vreugde vir baie mense bring.
Sorry, the comment form is closed at this time.