Melissa Van Zyl
14 Comments

14 Comments

  • Comment by Lallie — October 30, 2012 @ 11:02 pm

    Melissa !! What awesome photos!!! Amazing!!! Alwyn and Helen what a stunning couple you make!!!! May You always have joy in every season!! May God bless your marriage and use this powerful testimony to impact many people’s lives!!!! Love you guys .
    All my love Lallie xxxxx

  • Comment by Elisma — October 31, 2012 @ 8:39 am

    Ahhhh Julle!!!!Julle het altwee ongelooflik gelyk!!!!Helen jy was die mooiste bruid ooit!!!BEELDSKOON!!!!Baie baie geluk!!!Baie liefde!!!!!xxxxx

  • Comment by Teresa Stander — October 31, 2012 @ 2:15 pm

    Dis is die mooiste foto’s, julle maak n pragtige paartjie!!!

    Alle voorspoed vir die toekoms vir julle!!!!!

  • Comment by Sulette — November 1, 2012 @ 1:37 pm

    BAIE geluk julle 2!
    Dit is asemrowend mooi!’n Perfekte dag vir ‘n perfekte paartjie!
    Mag julle baie gelukkig wees! baie liefde, Sulette

  • Comment by anelle — November 1, 2012 @ 3:38 pm

    Alwyn en Helen dit is pragtige foto’s en dit is lekker om julle almal so
    saam te sien!! xxx

  • Comment by Carla — November 2, 2012 @ 3:52 am

    wow. Die fotos is sooo mooi ! Baie geluk julle
    Carla

  • Comment by Ilse Marais — November 2, 2012 @ 7:46 am

    Dit is regtig die mooiste fotos in die Karoo, die liefde straal uit elke foto, dankie dat ek daarin kon deel

  • Comment by Marienka Swanepoel — November 2, 2012 @ 3:43 pm

    This is too beautiful to actually put it in words.

    May God bless you, guide you and lead from now and every day forward.

  • Comment by Alhouette Pienaar — November 3, 2012 @ 4:04 pm

    Julle gee my ‘n knop in my keel. Ek hoop die Here seen hierdie huwelik en dat julle net vreugde sal ervaar! ‘n Mooier troue het ek nog nie gesien nie.

    Groete,
    Alhouette

  • Comment by Helen — November 4, 2012 @ 10:36 am

    Melissa, jy is n ongelooflike photographer. Baie dankie vir die photos, kan nie waag nie vir die ander nie. Jy laat n mens so gemaklik voel en doen n wonderlike werk. Dankie dat jy deel was van ons spesiaale dag!

  • Comment by Tanja — November 4, 2012 @ 5:56 pm

    Einfach nur wunderschön…!! Herzlichen Glückwunsch, liebe Helen!!!

  • Comment by Miemsie de Waal - Asemrowend! Net vreugde en liefde vir julle. — November 5, 2012 @ 7:12 am

    Baie geluk! Net liefde en geluk vir 2 sulke stralende, liefdlike mense. Seëninge. Miemsie.

  • Comment by Suzanne en Sarel — November 6, 2012 @ 9:41 am

    Pragtig en alles wat mooi is. Die pragtige Karoo het dit net soveel asemrowend gemaak. Soos ouma Bertha sou se ek is nou so vol
    heimwee en so naby LAINGSBURG. seeninge Santjie

  • Comment by Diana — November 8, 2012 @ 9:45 am

    Baie geluk met julle mooi dag. Dit is pragtige foto’s. Baie sterkte vorentoe.
    Groete Diana(Bambie)

RSS feed for comments on this post.

Sorry, the comment form is closed at this time.

  • Facebook