Melissa Van Zyl
3 Comments

3 Comments

  • Comment by Yolande Kennedy — November 17, 2011 @ 1:10 pm

    Jis ma die fotos is so mooi. Om nie eens van die bruid te praat nie!! Ek trou sommer weer!!(Selfde man natuurlik)!!

  • Comment by Susan Botha — November 18, 2011 @ 5:31 am

    Geagte Melissa
    Ek is Rina se kollega. Die foto’s is voorwaar ‘n inspirasie. ‘n Mooi begin vir enige dag. Jy kan voorwaar trots wees op jou talent. Ek glo jy sal baie vreugde gee in baie families se lewens.

    Groete
    Susan Botha

  • Comment by Sanet Ackermann — November 24, 2011 @ 7:31 am

    MELISSA!
    WoW!

    Stunning foto’s en n absolute plesier om saam met jou te werk!

    Hoop ons sien gou weer!

    Marli en Des julle is twee stunning mense! Love you guys to bits!

    ***

RSS feed for comments on this post.

Sorry, the comment form is closed at this time.

  • Facebook